 |
AKSIE BEDIENINGE
Aksie Bedieninge beywer onsself om ’n dienskneg te wees vir die Bruid van CHRISTUS, om die Evangelie van JESUS CHRISTUS uit te dra deur enige moontlike manier en om as koördinerings liggaam te dien vir mense wat dieselfde visie deel, om hulle bymekaar te bring. Lees meer...
Aksies
Ons gebruik verskeie metodes om die boodskap te verkondig. Aksie Bedieninge het reeds vele uitreikings en 'Aksies' ge-organiseer en met baie sukses uitgevoer. Hartenbos, Tugela Mond en Plettenbergbaai is maar net drie voorbeelde. Lees meer...
Aksie Bemarking
Aksie Bedieninge bied verskeie produkte te koop aan. Die produkte sluit in DVD's, Bybel programme en meer... Lees meer...
Skenkings & Donasies
Aksie Bedieninge vir ons, as lede, is 'n baie belangrike saak. Donasies sal waardeer word aangesien ons graag ons bedieningsveld wil uitbrei. Ons wil ook die mense wat ons reeds finasieël help, baie bedank. Lees meer...
Kontak ons gerus indien jy meer wil uitvind oor Aksie Bedieninge, of as jy betrokke wil raak.
|
|
|
|